
Daar is egter nog geen duidelikheid hoe die brand ontstaan het en wat die omvang van die skade is nie.
Die brandweer en nooddienste is na die toneel ontbied – niemand is tydens die voorval beseer nie.
Inwoners word gevra om geduldig te wees terwyl die munisipaliteit alternatiewe reëlings te tref om so min as moontlik ontwrigting te veroorsaak.
Enige persoon wat elektriese klagtes wil rapporteer kan die volgende nommer skakel: (016) 950-7750/51/52/53.
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



