Photo GalleriesSportSportSport

Poppe gaan in Sasol dans

SASOLBURG. – Vrydagaand gaan die DP de Villers-stadion die middelpunt van die rugbyheelal wees, wanneer die eerste eerste rugbyspanne van die Hoërskool Sasolburg en die HTS Sasolburg mekaar in hulle jaarlikse FNB Classic Clash die stryd aansê. Die hoofwedstryd  skop eers om 20:00 af, maar die hekke open reeds vroeër vir die voorwedstryde en die …

SASOLBURG. – Vrydagaand gaan die DP de Villers-stadion die middelpunt van die rugbyheelal wees, wanneer die eerste eerste rugbyspanne van die Hoërskool Sasolburg en die HTS Sasolburg mekaar in hulle jaarlikse FNB Classic Clash die stryd aansê.

Die hoofwedstryd  skop eers om 20:00 af, maar die hekke open reeds vroeër vir die voorwedstryde en die “Big Brag”. Die “Big Brag’ is ‘n skoupsel op sy eie en lok jaarliks groot belangstelling by die skole, ouers, oud-leerling en publiek.

Willem Kruger (links), Kaptein van die HTS Sasolburg se eerste rugbyspan en Francois Swanepoel, kaptein van Hoërskool Sasolburg aan die vooraand van die skole se jaarlikse FNB Classic Clash. Altwee die kapteins is vol vertroue dat hulle spanne Vrydagaand onder die spreiligte van die DP de Villiers-stadion die wa deur die drif gaan trek. Foto: Ettienne van Rensburg

Related Articles

 
Back to top button