EntertainmentEventsLifestyleLocal newsNews

Wie gaan die naweek Outdoor X toe?

Meer as 375 topgehalte stalletjies van alles onder die son wat met buitelewevermaak te doen het. Dié kaart sal jou 'n goeie idee van die terrein-uitleg gee

Outdoor X – Suid-Afrika se nommer een buitelug-, ontspanning- en

leefstylskou!

Meer as 375 top gehalte uitstallings met die nuutste produkte en toerusting
Datums:

2 & 3 Junie by Malonjeni Guest Farm buite

Vereeniging.

Hekke open 09:00 tot 17:00 op albei dae.

 
Kom luister na dié kunstenaars:

Juan Boucher, Dirk van der Westhuizen,

Clint & Co, Liezl Pieters en nog vele meer.

 
Aktiwiteite:

4 x 4 pret. Top motorhandelaars wys hul

nuutste modelle.

Enorme pretpark vir die kinders

Liplekker kosstalletjies

Helikopter ritte en Valskerm aksie

 

 

Toegangsgeld:

Outdoor X is propvol besonderse vermaak en beloof om sonder twyfel elke persoon met pure genot te bederf. Kaartjies is by die hekke te koop op die dae en beloop R100-00 vir volwassenes , R50 vir kinders (6-12jaar) en onder 6 is gratis. Skou tye 09h00-17h00 vir beide dae.  Vir meer inligting of ‘n voorsmaak van wat te wagte kan wees besoek www.outdoorx.co.za  of FB OutdoorX.

 

Padaanwysings:

Vir maklike aanwysings na Malonjeni Guest Farm tik in “OutdoorX Show” op Google “maps” op meeste selfone.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button