AmusingLifestyleLocal newsNews

As die lewe jou ‘n slaggat gee – maak ‘n blom daarvan!

Slaggate bly maar ‘n groot probleme in talle Vaaldriehoekse paaie. Marietjie Barnard en haar seun het besluit om blompatrone om die slaggate in Skippie Bothalaan, Vereeniging te verf om motoriste te help om dit makliker en betyds raak te sien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button