Local newsNews
Groot skade toe huis vlamvat
Groot skade is gistermiddag aangerig toe ‘n brand in ‘n huis in Prellerstraat, Sasolburg, uitgebreek het. Metsimaholo se brandweerspan het lank gespook om die vlamme onder beheer te kry, maar gelukkig is niemand beseer nie. Die oorsaak van die brand is nog onbekend maar word deur die betrokke owerhede ondersoek. Foto: Chris Smuts.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!