CommunityNewsNews

Transito-rooftog buite Meyerton – drie vasgetrek

MEYERTON. - Die flink optrede van die polisie en lede van die GPF het gesorg dat drie swaar gewapende rowers, wat betrokke was by 'n transito-rooftog, buite Meyerton, nie daarin kon slaag om hul bose planne uit te voer nie.

Die voorval het gisteraand omstreeks 18:30, op die R551, sowat 10km voor Meyerton gebeur. Die rowers is egter vasgetrek en in hegtenis geneem.

Rudolph de Wet, voorsitter van die Meyerton GPF bedank elkeen wat ‘n bydrae gelewer het om die rowers vas te trek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button