Volkies is baie trots op hulle skuts. Van links is Merichia du Plooy (liga 1 en liga 2 – o.16 – 1ste plek en ook Limpopo-ope – o.16 – algeheel 1ste, goue medaljes), Riaan Claassens (liga 1 – o.14 – 2de plek, silwer medalje) en Anru Erasmus (liga 2, 3de plek, bronsmedalje).

Volkies is baie trots op hulle skuts. Van links is Merichia du Plooy (liga 1 en liga 2 - o.16 – 1ste plek en ook Limpopo-ope – o.16 – algeheel 1ste, goue medaljes), Riaan Claassens (liga 1 – o.14 – 2de plek, silwer medalje) en Anru Erasmus (liga 2, 3de plek, bronsmedalje).

 
Back to top button