NewsNews

Vragmotors brand op R59

Meyerton. - Chaos het vroeër vanmiddag weer op die R59 begin en volgens inligting is twee vragmotors aan die brand gesteek.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik. Die R59 tussen die Johan le Roux-afrit en Meyer-afrit is tans gesluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button