EntertainmentLocal newsNewsNews

Beloning vir verlore Pug

Beloning vir verlore Pug

‘n Gesin van SW2, Vanderbijlpark se 6-jarige mopshond (pug) Emma, het Saterdagmiddag uit die erf uitgekom. Die gesin het oral in die omgewing gesoek, maar sonder sukses. Hulle wil Emma baie graag terug hê en bied ‘n beloning aan. Indien iemand haar gesien het of dalk in hul sorg het, word hulle gevra om Irene Nel te skakel by 083 792 4991.

Help asb. deur te SHARE.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button