LifestyleLocal newsNews
Kommer oor verdwene vrou se welstand
Vriende van hierdie vrou, Liza Aucamp, is bekommerd oor haar welstand nadat sy voorlaasnag vanaf haar vriendin se huis verdwyn het. As iemand dalk weet waar sy haar bevind, kontak asb vir Daleen by 065 167 7979.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!