Photo GalleriesSportSportSport

Valke vlieg hoog by Nashua-week

SASOLBURG. – Alle paaie lei vandeesweek na Sasolburg met die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap en Nashua XV-tal rugbyweek wat onderskeidelik in die Penny Heyns-swembad en op die DP de Villiers-stadion plaasvind. Die Valke het Maandag sy veldtog by die week met ‘ngoeie sege van 21-5 oor die Suid-Westelike dristrikte afgeskop. Die Nashua week eindig Woensdag 27 …

SASOLBURG. – Alle paaie lei vandeesweek na Sasolburg met die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap en Nashua XV-tal rugbyweek wat onderskeidelik in die Penny Heyns-swembad en op die DP de Villiers-stadion plaasvind.

Die Valke het Maandag sy veldtog by die week met ‘ngoeie sege van 21-5 oor die Suid-Westelike dristrikte afgeskop. Die Nashua week eindig Woensdag 27 Junie.

 

Related Articles

 
Back to top button