CommunityNewsNews

Ambulans met pasiënt in ongeluk

VEREENIGING. - 'n Ambulans, wat 'n pasiënt vervoer het, was vroeg vanoggend in 'n ongeluk betrokke by 'n verkeerslig in Leeuwkuilrylaan, Duncanville.

Volgens ‘n ooggetuie het die bestuurder van die provinsiale ambulans oor die rooi verkeerslig gery, waarna ‘n ander voertuig daarmee gebots het. Die ambulans het ‘n ent verder op sy sy tot stilstand gekom.

Die pasiënt is daarna deur ander ambulansdienste hospitaal toe geneem.

Vaalweekblad neem egter in die stadium geen kennis van beserings nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button