Local newsNewsNewsPhoto GalleriesSchoolSportSportSport

Pragfoto’s van LSEN Rugbyweek

Pragfoto's van LSEN Rugbyweek

Die LSEN Rugbyweek vind tans in Vanderbijlpark by die Isak Styl-stadion plaas en puik rugby word elke dag opgedis.

Veral die tuisspan, die Valke, het tot dusver met puik spel die aandag getrek. Die pawiljoene is heeltemal te leeg vir die top-aksie wat elke dag te sien is. Vaalweekblad se vryskutfotograaf, Hennie Karsten was deurgans langs die veld om die aksie vas te vang. Hier is van die talentvolle jong manne in aksie. Vir nog pragfoto’s besoek Hennie se webblad.

https://henniekarsten05.wixsite.com/hbkphotography

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button