
Hierdie video laat mens terug dink aan die “CHiPs” reeks wat baie gewild was op televisie in die jare 70’s en 80’s. Larry Wilcox en Erik Estrada het sekerlik hul lisensies verdien na intensiewe opleiding, al was dit vir die televisiereeks. Hier in Suid Afrika egter is dit maar ‘n gesukkel.
VIDEO OORSPRONG: FACEBOOK – POSTED BY DERICK HATTINGH
PLEK: ONBEKEND
https://www.facebook.com/derick.hattingh/videos/1733049100104085/
Die manne van “CHiPs”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



