Local newsNewsNews

Wat doen jy vandag vir 67 minute?

VANDERBIJLPARK. - Met die viering van Nelson Mandela se verjaarsdag vandag het tussen 70 en 80 vrywilligers begin om die strate in die sentrale sakegebied van Vanderbijlpark skoon te maak.

VANDERBIJLPARK. – Met die viering van Nelson Mandela se verjaarsdag vandag het tussen 70 en 80 vrywilligers begin om die strate in die sentrale sakegebied van Vanderbijlpark skoon te maak.

Checkers Hyper in Vanderbijlpark asook 6 winkels van die streek tesame met Quatro Sekuriteit en Mr. Clean het reeds van 07:00 die strate  ingevaar met die skoonmaak projek.

WAT DOEN JY VIR 67MINUTE?

Ricardo Erasmus met ‘n paar manne besig met skoonmaak vir Mandela.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button