Local newsNewsNews

Bestuurder van Pizza motorfiets beseer

VANDERBIJLPARK. - Die motorfietsbestuurder van Dominos Pizza was gistermiddag 17 Julie in 'n ongeluk betrokke op die kruising van Louis Trichardt boulevard en Christiaan de Wet straat.

VANDERBIJLPARK. – Die motorfietsbestuurder van Dominos Pizza was gistermiddag 17 Julie in ‘n ongeluk betrokke op die kruising van Louis Trichardt boulevard en Christiaan de Wet straat.

Die bestuurder het volgens inligting op die robot net voor 17:00 langs die voertuie deurbeweeg toe hy teen ‘n Audi, wat in die rigting van die Palms Winkelsentrum wou draai, gebots het. Die motorfietsbestuurder is in die ongeluk beseer en is na die hospitaal geneem vir behandeling.

Met die Barrageweg wat sekere dele gesluit was vir verkeer en die gedeelte van Louis Trichardt boulevard wat as gevolg van die ongeluk gesluit was tussen Christiaan de Wets straat en die Barrageweg, was die opeenhoping van verkeer net chaos gewees.

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button