CommunityNewsNews
Bakkie bots teen brug
Personeel van Midvaal Brandweer en die Midvaal Verkeersdepartement was vinnig op die toneel toe die bestuurder van ‘n bakkie vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en teen ‘n brug vasgery het. Die ongeluk het op 17 Julie by die Redan-brug op die R59 gebeur. Die bestuurder is met behulp van lewenskake uit die wrak gesny en hospitaal toe geneem vir verdere mediese sorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



