Local newsNewsNewsUpdate

ELM “name and shame” gallery (PART 1, 1-12)

Please forward your Photos and Videos with a Title, Date, Time, your Name & Surname, Contact Number and Place taken to jannie.duplessis@media24.com. Whatsapp 082 653 2273.

Stuur jou Fotos en Videos met ‘n Titel, Datum, Tyd, jou Naam en Van, Kontaknommer en die Plek waar geneem is na jannie.duplessis@media24.com of Whatsapp na 082 653 2273.

#012

So buig ons maar voor die hof

2 Augustus 2018, 13:24

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Frikkie Meyer boulevard.

Sulke skade hou nie direk verband met ELM nie, maar wel met ons padgebruikers. Net jammer dit vat so lank om te herstel.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#011

Eina!!!

2 Augustus 2018, 13:31

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Waterkanaal in Colonel Gordon straat, SE7.

Die kanaal staan al vir jare so met verspoelde sykante. Water wat veronderstel is om die Bedworthpark dam te voer gaan verlore.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#010

Ompad grondpad

2 Augustus 2018, 13:35

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Colonel Gordon straat, SE7.

Hoe lank nog?

Foto: Jannie du Plessis

 

#009

ELM ‘n werkskepping utopia

2 Augustus 2018, 13:37

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Op die draai in Colonel Gordon straat, SE7.

Sakgrawers floreer met ELM se traagheid om vullis te verwyder.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#008

Rommel paradys

2 Augustus 2018, 13:43

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Tussen Barrageweg en die draai in Corwallis Harris straat, SE7.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#007

Ons die “trotse” inwoners op ons “pragtige” dorp

2 Augustus 2018, 13:44

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Corwallis Harris straat & Generaal Lategan straat, SE7.

Met die probleem van ELM om vullis te verwyder meen ons inwoners dis “cool” om in die straat te bly en te mors.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#006

Aan die einde van ons straat…

2 Augustus 2018, 13:45

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Corwallis Harris straat & Gertrude Page straat, SE7. 

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#005

En wie betaal?

2 Augustus 2018, 13:55

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Pattersonstraat, SE2.

Foto: Jannie du Plessis

 

#004

“Gee ‘n pleister vir die ou yster”

2 Augustus 2018, 13:21

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Frikkie Meyer boulevard en Klasie Havenga straat se robot.

Die oorsaak en nagevolge van menige ongelukke.

Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

#003

Brandewyn laat my “skeef” staan

2 Augustus 2018, 13:24

Jannie du Plessis

Vanderbijlpark

Frikkie Meyer boulevard oorkant hofgebou

Foto: Jannie du Plessis

 

 

#002

Riool vloei in Vaalrivier

1 Januarie 2000

Jannie du Plessis

Vereeniging

Mario Milani Drive

Soveel berigte, soveel skade aan ons rivier en omgewing.

#001

Die Vaalrivier se besoedeling laat vis vrek

Julie 2018

Save the Vaal (SAVE)

Parys

Dele van Vaalrivier tot sover as Parys.

Besoedel met riool.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button