HealthLifestyleLocal newsNewsBreaking News

Wie se voertuie is dit dié?

Weet enigiemand aan wie hierdie lorries behoort en of hulle Emfuleni se toestemming het om vloeistowwe (vermoedelik riool) uit te pomp in die klein Rietspruit, wat dan na die Kliprivier gaan voordat dit in die Vaalrivier uitloop? Vaalweekblad wil nie die betrokke maatskappy in ‘n swak lig stel of belaster as hulle amptelike toestemming het …

Weet enigiemand aan wie hierdie lorries behoort en of hulle Emfuleni se toestemming het om vloeistowwe (vermoedelik riool) uit te pomp in die klein Rietspruit, wat dan na die Kliprivier gaan voordat dit in die Vaalrivier uitloop? Vaalweekblad wil nie die betrokke maatskappy in ‘n swak lig stel of belaster as hulle amptelike toestemming het nie, moet dus nie die naam of enige ander inligting in die “comments” plaas nie. E-pos dit asseblief privaat na rfichat@media24.com, waarna ons dit verder sal opvolg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button