
Die film speel af op die Oranjerivier in die Noord-Kaap en gaan oor vyf uiteenlopende vroue wat kop bo water probeer hou. Die groep veg saam teen trane, woede, vrese, pyn en om oorlewing tydens ‘n ‘river rafting’ uitstappie op die Oranjerivier.
Kyk die trailer hier en bespreek vroegtydig jou kaartjie!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



