NewsNews

Jong man hang homself

VANDERBIJLPARK. – ‘n Jong man het homself in die oop stuk veld land die sportvelde van die Sancta Maria skool opgehang. Sy lyk is vanoggend deur voetgangers gewaar en die polisie ontbied. Forensiese patalogie van die polisie het die toneel afgekamp. Die man het lappe gebruik wat aanmekaar gebind was om die daad te pleeg. …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Jong man het homself in die oop stuk veld land die sportvelde van die Sancta Maria skool opgehang.

Sy lyk is vanoggend deur voetgangers gewaar en die polisie ontbied. Forensiese patalogie van die polisie het die toneel afgekamp. Die man het lappe gebruik wat aanmekaar gebind was om die daad te pleeg. Die oorledene se identiteit is nog onbekend. Geen misdaad word egter vermoed nie. Die SAP op Vanderbijlpark ondersoek die saak en naasbestaandes sal ingelig word. – Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button