LifestyleLocal newsNews
Die tong is magtiger as die swaard
Die Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging se juniorspan is vroeër vandeesmaand by die ATKV Suid-Gauteng spanredenaarskompetisie in Alberton as algehele wenners aangewys.

Die Hoërskool Drie Riviere in Vereeniging se juniorspan is vroeër vandeesmaand by die ATKV Suid-Gauteng spanredenaarskompetisie in Alberton as algehele wenners aangewys. Die Drieries se wenspan is van links: Rachel Mann, Naledi Jele, Mervin Tobias (streeksorganiseerder van die ATKV), Lumelle Asegai en Lehandra Kotze (afrigter).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



