Photo GalleriesSportSportSport
VRK o.21’s is Valke-kampioen
VANDERBIJLPARK. – Die o.21-rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub is Saterdag in Kempton Park as die Valke Peregrineliga-kampioen gekroon nadat hy NWU Vaal met 25-18 in die eindstryd geklop het.