Photo GalleriesSportSportSport

Cobra-gif te sterk vir Knights

VANDERBIJLPARK. – Die Sasol Cobras se o.21-span het Saterdag in Kempton Park karakter getoon om die Meyerton Knights met 29-23 in die eindstryd van die Valke se Merlin-liga te klop. Die Meyertonners het rustyd met 20-14 voorgeloop, maar die Sasolburgers het in die tweede helfte teruggeveg om die wedstryd te beklink.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button