Local newsNewsNewsBreaking News

Vrou dood in ongeluk op die R59

VEREENIGING. - Verkeer is besig om op te hoop op die R59, net na die Boy Louw-afrit, rigting Johannesburg.

VEREENIGING. – Twee voertuie was in ‘n botsing betrokke vroeër vanoggend. Volgens inligting is ‘n 46-jarige vrou dood, terwyl ‘n man in ‘n ernstige toestand hospitaal toe geneem is vir verdere mediese sorg.

Die ongeluk is net na die Boy Louw afrit in Meyerton se rigting. Motoriste word gevra om die Boy Louw-afrit te gebruik of ander alternatiewe roetes te volg.

Die ongelukstoneel. Foto: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

 

 

 

 

 

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button