
Die stortingsterreine in Emfuleni loop oor van vullis sedert vullis nie meer deur die munisipaliteit verwyder word nie.
Die brandweer is tans op die toneel by die stortingsterrein in Arconpark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



