Local newsNewsSchools
Drie van Fonteine skitter by Techno-X
Fonteine Primêre Skool in Sasolburg het hierdie jaar besonder goed gevaar in die kunsafdeling van Sasol Techno-X

Fonteine Primêre Skool in Sasolburg het hierdie jaar besonder goed gevaar in die kunsafdeling van Sasol Techno-X. Mariné du Plooy, Chelsea de Witt en Kian Nel het saam vier uit die ses kunspryse losgeslaan.
‘n Paar van die kunswerke wat deur Fonteine Primêre skool se leerlinge ingedien is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



