LifestyleLocal newsNews

Moredou kry nuwe Renault

Moredou Ouetehuis in Sasolburg het onlangs 'n nuwe Renault ontvang danksy die goedgesindheid van twee sakemanne van Vanderbijlpark

Moredou Ouetehuis in Sasolburg het onlangs ‘n nuwe Renault ontvang danksy die goedgesindheid van twee sakemanne van Vanderbijlpark, wat verkies om anoniem te bly. Mnr. Alwyn Kotze (regs voor), voorsitter van Moredou, het sy dank namens die inwoners en bestuur van Moredou teenoor die sakemanne uitgespreek. Tweede van links is mev. Cathy Heynecke, tesourier van Moredou, saam met ‘n klompie inwoners van die ouetehuis. Die nuwe Renault Scenic gaan gebruik word om Moredou se inwoners dorp toe of kliniek toe te neem, of hulle na ander interessante uitstappies te vervoer. Foto: Stanley Coetsee

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button