Local newsNewsNewsBreaking News
Twee mans beseer in motorfietsongeluk
Twee mans beseer in motorfietsongeluk
VEREENIGING. – Twee mans is vanoggend, Saterdag 13 Oktober, beseer toe ‘n taxi waarskynlik voor hulle ingedraai het en ‘n botsing tot gevolg gehad het.
Die ongeluk het net na 07:00 in Ringweg in Drie-Riviere plaasgevind. Paramediese personeel was op die toneel om die twee beseerde manne te behandel en na die hospitaal te neem vir behandeling. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die ongeluk word deur die polisie ondersoek.







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



