CompetitionsEntertainmentLifestyleLocal newsNewsPhoto GalleriesSchools
Matrieks: Ons wag vir jul foto’s!
Matrikulante kan hul afskeidfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir ‘n verskeidenheid pretpryse in Vaalweekblad en Ster se jaarlikse matriekafskeidwedstryd
Matrikulante kan hul afskeidfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir ‘n verskeidenheid pretpryse in Vaalweekblad en Ster se jaarlikse matriekafskeidwedstryd. Die foto kan van jou alleen, of saam met jou metgesel wees. Foto’s moet as onverwerkte JPGs gestuur word en tik MATRIEKAFSKEID in die subject line. Onthou om jou en jou maat se naam en van te verskaf, sowel as jou skool se naam en jou selnommer.
Al die foto’s gaan voor die einde van die jaar in ‘n pragtige bêrebylae in Vaalweekblad verskyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



