Entertainment

Megan is Fonteine se hekkie-trots!

Megan Vance, ‘n leerling van Primêre Skool Fonteine, is onlangs by die Vrystaatse Goue Medalje-erkenningsfunksie met ‘n trofee beloon.

SASOLBURG. – Megan Vance, ‘n leerling van Primêre Skool Fonteine, is onlangs by die Vrystaatse Goue Medalje-erkenningsfunksie met ‘n trofee beloon vir haar goue medalje in die 150m hekkies (dogters o/12) tydens die SA Kampioenskappe wat in Maart in die Paarl plaasgevind het.
Megan het ook die SP Barkhuizen-trofee (Laerskole) as die beste dogtersatleet by die Provinsiale Kampioenskappe ontvang.

Related Articles

 
Back to top button