NewsNews

Man langs pad geskiet

'n Man is geskiet toe hy vermoedelik besig was om 'n motorband te ruil.

Die polisie in Muldersdrift is op soek na die moordenaar van ‘n 57-jarige man wat geskiet is toe hy vermoedelik langs die pad toe hy besig was om ‘n motorband te ruil.

Die man, bekend as Devan Naidoo, is Woensdagaand in die rug geskiet.

Volgens Netwerk24 het die polisielede wat gepatrolleer het ‘n silwer BMW langs die pad omgemerk. Die lyk van die man is langs die motor aangetref.

Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button