Photo GalleriesSportSportSport

Gesogte Platteland-krieketweek in Vaal

VANDERBIJLPARK. – Die nasionale o.15-Platteland krieketweek het Sondag in die Vaaldriehoek afgeskop. Die week se kragmetings is op verskillende velde in Vanderbijlpark en Sasolburg beslis. Volgens die organiseerder van die week Hendrk Coetzee, het die week krieket uit die boonste rakke opgelewer.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button