EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport
Meyerton 2 klop Old Vaal in T20-stryd
VANDERBIJLPARK. – Zian de Jager (83*) van Meyerton krieketklub het Saterdag op Old Vaaltonians se velde ‘n meesterklas in kolfwerk aangebied toe hy Meyerton 2 tot ‘n T20-oorwinning met ses paaltjies gelei het. De Jager het drie sesse en ses viere in sy warrelwind-beurt gemoker. Hy is ook goed deur Alex Kok (30, 5×4 en …
VANDERBIJLPARK. – Zian de Jager (83*) van Meyerton krieketklub het Saterdag op Old Vaaltonians se velde ‘n meesterklas in kolfwerk aangebied toe hy Meyerton 2 tot ‘n T20-oorwinning met ses paaltjies gelei het.
De Jager het drie sesse en ses viere in sy warrelwind-beurt gemoker. Hy is ook goed deur Alex Kok (30, 5×4 en 1×6) en Marcel Engelbrecht (27*, 2×4 en 1×6) byegstaan om die teiken in die 17de beurt met die telling op 164/4 verby te steek.










