LifestyleLocal newsNews

AfriForum ondersteun Willem se slaggat-projek

Dié Bekende karwag van Sasolburg het in die afgelope jare reeds meer as R70 000 se materiaal ingesamel om 'sy' parkeerterrein te herstel en te verfraai

 

Sharon Tlhomelang
AfriForum Vanderbijlpark het olangs teer aan “Willem se slaggat-projek” in Sasolburg geskenk. Willem is ‘n bekende karwag in die dorp wat dit sy persoonlike taak gemaak het om fondse in te samel waarmee hy slaggate in die parkeerterrein waar hy voertuie oppas, asook die gebied om dit, in stand hou. Die tien sakke van 25 kg elk bring die bedrag wat hy al oor die jare ingesamel het op sowat R76 169 te staan. Willem wil graag baie dankie sê aan almal wat sy projek ondersteun, in besonder vir AfriForum vir die groot skenking.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button