AmusingLifestyleNationalNews

Net die rykes kan vleis eet in Umhlanga!

Kyk wat betaal jy vir 'rump steak' in dié mooi stad aan die Natalse Noordkus!

Dié pakkie vleis wat op 17 Desember in Umhlanga te koop was, was hopelik net verkeerd “geprys” – want as dit die algemene prys per kilogram is, moet Vaaldriehoekers liewer hul eie biltong uit die Vaaldriehoek saamkarwei wanneer hulle daar gaan vakansie hou!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button