LifestyleLocal newsNews

Scotty word gesoek in Sonlandpark

'Baie mense sal verstaan wat hierdie hondjie vir my beteken....,' sê eienaar

 
‘n Baie hartseer Marna Strydom van Sonlandpark skryf:
My hart is baie seer… Scotty het weggeraak in die Sonlandpark-omgewing. Die honde het uitgekom by die mense waar hulle nou is.
As iemand iets weet of sien in daardie area, inbox of bel my asseblief by 0727303313 dat ek kan gaan kyk.
Ek weet baie mense sal verstaan wat hierdie hondjie vir my beteken.
Ons sal ‘n beloning gee vir die persoon wat hom kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button