LetterLocal newsNewsOpinionsBreaking News

Familie is baie bekommerd oor vermiste man

Shaun Labuschagne is twee dae gelede die laaste keer in Vereeniging gesien

Natachua Myburgh skryf:

Share asseblief so veel as moontlik. Shaun Labuschagne word al vir meer as 2 dae vermis. Sy familie is bekommerd en het al ‘n saak aangemeld by die polisie. Hy is laaste in Vereeniging gesien. As enigiemand dalk inligting het of weet waar hy is, kontak asb +61412583306 of stuur ‘n Facebook-boodskap aan Noalleen Labuschagne. Baie dankie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button