LifestyleLocal newsNewsSchools

Blondines hét toe ‘brains’!

Anandi Greyling is Hoërskool Driehoek se toppresteerder met 6 A's

Anandi Greyling, Hoërskool Driehoek se toppresteerder, het bewys dat blondines beslis baie breinkrag het! Sy het ses onderskeidings in die afgelope matriekeksamen ingeoes.

Die meeste skole het Vaalweekblad reeds die name van hul toppresteerders laat weet, maar as jy weet van Vaaldriehoekse matrikulante wat 5 of meer A’s behaal het, noem asseblief die leerling se naam en van, die skool se naam en aantal onderskeidings in die “comments” op Facebook sodat ons niemand mis nie.

Vaalweekblad gaan later in Januarie ‘n matriekuitgawe uitbring waarin volledig oor die uitslae berig gaan word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button