NewsNews

Wonderwerk – net ‘n paar kneusplekke

Fanie Janse van Rensburg (links op die foto) het onderstebo en baie geskok uit die Toyota bakkie geklim nadat hy op die Stokkiesdraai pad in die reënweer Vrydagmiddag ongeveer 14:00 met sy voertuig gegly het en teen die muur by Jansen Houtwerke gebots het. Fanie, ‘n werknemer by ArcelorMittal is met ‘n paar kneusplekke later uit die hospitaal ontslaan.
Fanie Janse van Rensburg (links op die foto) het onderstebo en baie geskok uit die Nissan bakkie geklim nadat hy op die Stokkiesdraai pad in die reënweer Vrydagmiddag ongeveer 14:00 met sy voertuig gegly het en teen die muur by Jansen Houtwerke gebots het. Fanie, ‘n werknemer by ArcelorMittal is met ‘n paar kneusplekke later uit die hospitaal ontslaan.

Fanie Janse van Rensburg

Fanie Janse van Rensburg
Ceri Kleynjan stel Fanie Janse van Rensburg hier gerus terwyl hulle wag vir Er24.

WP_20150904_14_16_39_Pro__highres (Small)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button