Photo GalleriesSportSportSport

Atletiek seisoen skop af met ‘n knal

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek was die naweek ‘n miernes van aktiwiteit met die onderskeie hoërskole en laerskole se jaarlikse huissport-byeenkomste wat plaasgevind het. Vaalweekblad het by die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark gaan inloer en sporg aksie-foto’s van die jongelinge geneem.

Related Articles

Back to top button