Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – ‘n Gemeenskap is Vrydagoggend in rou gedompel nadat drie leerling aan die Hoërskool Driehoek stragies gesterf het toe ‘n loopbrug inmekaar gestort het. Hoewel daar tans meer vrae as antwoorde is, is sosiale media met ‘n vloedgolf van medelye en ondersteuning vir die slagoffers, ouers, familie, mede-leerlinge en onderwysers getref. …
Noodpersoneel stabiliseer 'n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – ‘n Gemeenskap is Vrydagoggend in rou gedompel nadat drie leerling aan die Hoërskool Driehoek stragies gesterf het toe ‘n loopbrug inmekaar gestort het. Hoewel daar tans meer vrae as antwoorde is, is sosiale media met ‘n vloedgolf van medelye en ondersteuning vir die slagoffers, ouers, familie, mede-leerlinge en onderwysers getref.
Nasionale media het op die skool toegesak. Die Gauteng LUR van onderwys, Panyaza Lesufi, was later op die toneel en het die media toegespreek. Daar is aangekondig dat die skool tot verdere kennisgewing gesluit is, totdat ‘n ondersoek afgehandel is. Flink werk deur maatskappye soos Natref en Sasol asook ander siviele maatskappye en nooddienste het gehelp om die beseerdes te bevry en die toneel te beveilig.
Ondersteunings- en gebedsgroepe asook publieke Whats-app groepe is gestig om die publiek, ouers en skoliere op hoogte te hou van die vordering en omvang van die ander leerlinge se beserings. Beraders het na die toneel gehaas om leerlinge, ouers en personeel te ondesteun. Ander weldoeners het rondgeloop en water uitgedeel.
Vrydagaand het honderde inwoners, leerlinge en ouers kranse, blomme en kerse voor die skool neergesit tydens ‘n bidsessie vir die oorledenes en beseerdes. Saterdagoggend is daar regoor die Vaaldriehoek voor krieketwedstryde en sportbyeenkomsteoomblikke se stilte vir die oorledenes en beseerdes van die tragedie gehou.
Spesiale kerkdienste is vir Sondag beplan.
*Die onsensitiewe uitlating van Black Land First se woordvoerder, Lindsay Maasdorp, waarin hy die dood van die wit kinders verwelkom het, het wye reaksie en skok uitgelok.
Verskeie helikopters het Vrydagoggend op die Hoërskool Driehoek se rugbveld geland om beseerde leerlinge hospitaal toe te neem.
Stutte en pale is deur veiligheidspersoneel van Natref, Sasol en ander siviele besighede gebruik om die oorhoofse strukture van die Hoërskool Driehoek te beveilig.
Die Hoërskool Driehoek is tot verdere kennisgewing gesluit, totdat ‘n ondersoek oor die veiligheid van die gebou en oorsaak van die ongeluk bepaal is.
Ouers, leerlinge en onderwysers vertroos mekaar by die skool.

Domkragte is gebruik om die loopbrug inmekaar gestort het.
Omstanders, personeel, ouers en noodpersoneel veilig die skool se gebou met stutte en pale.
Die Hoërskool Driehoek is tot verdere kennisgewing gesluit, totdat ‘n ondersoek oor die veiligheid van die gebou en oorsaak van die ongeluk bepaal is.
Verskeie helikopters het Vrydagoggend op die Hoërskool Driehoek se rugbveld geland om beseerde leerlinge hospitaal toe te neem.
Die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is tot verdere kennisgewing gesluit, totdat ‘n ondersoek oor die veiligheid van die gebou en oorsaak van die ongeluk bepaal is.
Paramedici vervoer ‘n beseerde leerling na ‘n hellikopter toe.
Noodpersoneel stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Paramedici stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Ondwerwysers en ouers bid langs die toneel waar die tragedie homself afgespeel het.
Noodpersoneel stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Domkragte is gebruik om die loopbrug wat inmekaar gestort het op te lig.
Omstanders, personeel, ouers en noodpersoneel veilig die skool se gebou met stutte en pale.
Stutte en pale is deur veiligheidspersoneel van Natref, Sasol en ander siviele besighede gebruik om die oorhoofse strukture van die Hoërskool Driehoek te beveilig.
Die Hoërskool Driehoek is tot verdere kennisgewing gesluit, totdat ‘n ondersoek oor die veiligheid van die gebou en oorsaak van die ongeluk bepaal is.
Noodpersoneel stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Die Hoërskool Driehoek is tot verdere kennisgewing gesluit, totdat ‘n ondersoek oor die veiligheid van die gebou en oorsaak van die ongeluk bepaal is.
Hartverskeurende tonele het by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark afgespeel toe leerlinge, ouers en onderwysers tot verhaal moes kom na ‘n tragedie die skool na ‘n fratsongeluk in rou gedompel is.
Noodpersoneel stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
Die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark is in rou gedompel nadat drie leerlinge gesterf het en talle beseer is nadat ‘n struktuur van die skool inmekaar getuimel het. Die skool is tot verdere kennisgewing gesluit, Daar word tans ondersoek ingestel tot die oorsaak van die tragedie. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Noodpersoneel stabiliseer ‘n beseerde leerling voordat die pasiënt per helikopter hospitaal toe geneem word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!