Photo GalleriesSportSportSport

Dokkies gereed om Interkroon te verdedig

MEYERTON. – Gemeet aan die gehalte van atletiek wat die Dokkies tydens sy onlangse tuisbyeenkoms opgelewer het, is dit moeilik om te sien dat hy vanjaar as die Interhoër-koning onttroon gaan word. Die Hoërskool Dr. Malan se atlete was honger vir kompetisie nadat sy tuisbyeenkoms uitgereën het. Hoewel die reënwolke weer teenwoordig was, het die …

MEYERTON. – Gemeet aan die gehalte van atletiek wat die Dokkies tydens sy onlangse tuisbyeenkoms opgelewer het, is dit moeilik om te sien dat hy vanjaar as die Interhoër-koning onttroon gaan word. Die Hoërskool Dr. Malan se atlete was honger vir kompetisie nadat sy tuisbyeenkoms uitgereën het.
Hoewel die reënwolke weer teenwoordig was, het die Dokkies vir deelnemende skole: Driehoek, Birchleigh, Alberton en die Anker ‘n ding of twee gewys.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button