Local newsNewsNewsBreaking News
Video ter nagedagtenis aan Hoërskool Driehoek leerlinge
Video ter nagedagtenis aan Hoërskool Driehoek leerlinge

Meer as ‘n duisend Vaaldriehoekers by nagwaak ter nagedagtenis van Driehoek slagoffers. Na die ramp wat Hoërskool Driehoek op Vrydag 1 Februarie getref het, is dit weereens bewys dat die Vaaldriehoek gemeenskap kan saamstaan en mekaar kan bystaan in tye van nood.
Videomateriaal: Vrydag 1 Februarie voor Hoërskool Driiehoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



