Photo GalleriesSportSportSport

Interharte-byeenkoms kook

SASOLBURG. – Die Interharte-byeenkoms wat jaarliks deur die Hoërskool Driehoek op die DP de Villiers-stadion aangbied word, was gister weer ‘n reuse-sukses. Vanweë die brugramp wat Driehoek getref het, het die Hoërskool Marais Viljoen van Alberton en die HS Dr. Malan van Meyerton die leisels as ‘n gebaar oorgeneem en die byeenkoms met onderskeiding aangebied. …

SASOLBURG. – Die Interharte-byeenkoms wat jaarliks deur die Hoërskool Driehoek op die DP de Villiers-stadion aangbied word, was gister weer ‘n reuse-sukses. Vanweë die brugramp wat Driehoek getref het, het die Hoërskool Marais Viljoen van Alberton en die HS Dr. Malan van Meyerton die leisels as ‘n gebaar oorgeneem en die byeenkoms met onderskeiding aangebied. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir nog spog aksiefoto’s en uitslae van die byeenkoms  

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button