Park kry nuwe baadjie
Park kry nuwe baadjie

Die nuwe Chaka’s Trail fietsbaan van 2,5km , net noord van Phoenix park tussen Danie Theron en Ramsnbottom, maak dit vir enige fiksheidbewuste ‘n lus om die baan aan te pak. Met verskeie oefenapparaat op die perseel kan elkeen sy fiksheid opskerp. Met die enigste ingang by die T-aansluiting van Wesselsstraat by Danie Theronstraat en baie parkering, kan die pubkliek weer vir ‘n slag ‘n onbenutte park, soos baie ander, weer ten volle benut. Op die video pak die Olivier gesin van Vanderbijlpark die baan. Video: Jannie du Plessis – Eye in the Sky.