News
Man doodgery deur vragmotor
VANDERBIJLPARK. - 'n Man, vermoedelik 'n bedelaar, is 'n rukkie gelede by die kruising van die dood tussen Vanderbijlpark en Lochvaal doodgery. Die pad is tans gesluit en motoriste word gevra om laternatiewe roetes te gebruik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



