NewsNews
Kerk vier 40ste bestaansjaar
VANDERBIJLPARK. – Die Afrikaanse Baptiste gemeente van Vanderbijlpark is vanjaar 40 jaar oud. Die gemeente beplan om op Sondag 27 September dié mylpaal met ’n feesdiens te vier. Die gemeente wil graag met die oog op hierdie geleentheid mense wat voorheen aan die gemeente verbonde was as voormalige lidmate, besoekers of kinders in die sondagskool, …
VANDERBIJLPARK. – Die Afrikaanse Baptiste gemeente van Vanderbijlpark is vanjaar 40 jaar oud. Die gemeente beplan om op Sondag 27 September dié mylpaal met ’n feesdiens te vier.
Die gemeente wil graag met die oog op hierdie geleentheid mense wat voorheen aan die gemeente verbonde was as voormalige lidmate, besoekers of kinders in die sondagskool, opspoor.
Skakel dr. Jaco Coetzee by 083 355 5496 vir nadere besonderhede.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



