CommunityLocal newsNews

Vanderbijlpark in die ou dae

Vaalweekblad se personeel reken dat die foto so iewers in die middel van die 1980's geneem is. Wat is ons lesers se mening?

 

Vaalweekbladleser Gerda van den Berg‎ stuur dié foto van Vanderbijlpark se hoofstraat….. “Many moons ago. Haai kyk… geen slaggate en vullis nie!” sê Gerda.

Lesers wat ou foto’s van Vaaldriehoekse dorpe of besienswaardighede het, kan dit e-pos na rfichat@media24.com.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button