Local newsNewsNewsBreaking News

Taxi en nuwe bakkie in botsing

Taxi en nuwe bakkie in botsing

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk net voor 19:00 gisteraand (5 Maart) het ‘n hele aantal taxi pendelaars langs die pad laat staan en ‘n splinternuwe Nissan bakkie met net ongeveer 12000km op, is heeltemal afgeskryf.

Die ongeluk het op die kruising van Rutherford boulevard en Hertz boulevard plaasgevind. Volgens die Taxi-bestuurder het sy brieke gefaal en kon hy nie by die stopstraat stop nie. Drie insittendes in die taxi is net lig beseer.

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button